Beskikbare Vakatures
Stel jy belang in ‘n loopbaan by Die MOS Inisiatief?
INSTAAN VAKATURE: ENGELS EERSTE ADDISIONELE TAAL (INTERMEDIÊRE & SENIOR FASE)
Sluitingsdatum:
27/02/2026
MOS-Wêreldwyd aanlyn tuisskool is op soek na ‘n instaan (tydelike) aanlyn vakkundige. Indien jy aan die vereistes van die pos voldoen sal ons graag jou aansoek oorweeg.
INSTAAN VAKATURE ENGELS EERSTE ADDISIONELE TAAL (VOO-FASE)
Sluitingsdatum:
27/02/2026
MOS-Wêreldwyd aanlyn tuisskool is op soek na ‘n instaan (tydelike) aanlyn vakkundige. Indien jy aan die vereistes van die pos voldoen sal ons graag jou aansoek oorweeg.
INSTAAN VAKATURE: AFRIKAANS HUISTAAL (VOO-FASE)
Sluitingsdatum:
27/02/2026
MOS-Wêreldwyd aanlyn tuisskool is op soek na ‘n instaan (tydelike) aanlyn vakkundige. Indien jy aan die vereistes van die pos voldoen sal ons graag jou aansoek oorweeg.
INSTAAN VAKATURE: AFRIKAANS HUISTAAL (INTERMEDIÊRE & SENIOR FASE)