Vakatures

Beskikbare Vakatures

Stel jy belang in ‘n loopbaan by Die MOS Inisiatief?

Volgende poste beskikbaar:

Finansiële en Kommersiële Bestuurder

Sluitingsdatum:

15/05/2024

Die MOS Inisiatief is op soek na ‘n finansiële en kommersiële bestuurder om deel van die reeds bestaande, passievolle en gedrewe span te word. Indien jy aan die vereistes voldoen sal ons graag jou aansoek oorweeg.

Laai dokument af

Beskikbare Poste vul aansoekvorm in