Potgooi 28 – Eben Lingenfelder – Die uitdagings en vreugdes van entrepreneurs

Potgooie

YouTube video

In episode 28 gesels Chris de Beer met Eben Lingenfelder oor die uitdagings en vreugdes van entrepreneurs. Eben vertel oor die uitdagings en groeipyne wat hy ervaar het tydens sy entrepreneuriese reis.

Daar word gesels oor die emosionele rollercoaster van die entrepreneuriese wêreld, en deel ook die belangrike lesse wat hy geleer het oor fokus en lewenslange leer.

Eben deel ook die vreugdes van entrepreneurskap wat insluit om tyd vryheid te hê, en die nuwe uitdagings wat daagliks oor ‘n entrepreneur se pad kom.

Leer meer oor Eben hier:

https://www.linkedin.com/in/eben-lingenfelder/
https://clickresults.co.za/