Blog

Potgooi 25 – Graeme de Bruyn – Leierskap in die toekoms

In episode 25 gesels Chris de Beer met Graeme de Bruyn oor leierskap in die toekoms.

Potgooi 26 – Roedolf van der Westhuizen – Waar is jou kind in 2040

In episode 26 gesels Chris de Beer met Roedolf van der Westhuizen oor die vraag “waar is jou kind in 2040”.

Potgooi 28 – Eben Lingenfelder – Die uitdagings en vreugdes van entrepreneurs

In episode 28 gesels Chris de Beer met Eben Lingenfelder oor die uitdagings en vreugdes van entrepreneurs. Eben vertel oor die uitdagings en groeipyne wat hy ervaar het tydens sy entrepreneuriese reis. Daar word gesels oor die emosionele rollercoaster van die entrepreneuriese wêreld, en deel ook die belangrike lesse wat hy geleer het oor fokus …

Potgooi 23 – Wilna van Rooyen – Die rol van ouers in die emosionele ontwikkeling van jong kinders

In episode 23 gesels Chris de Beer met Wilna van Rooyen oor die rol van ouers in die emosionele ontwikkeling van jong kinders. Luister saam vir wenke oor hoe pappas en mammas hulle kinders se selfbeeld bou van kleins af. Wilna en Chris bespreek die emosionele intelligensie wat jong kinders moet ontwikkel, en hoe onvoorwaardelike …