Artikels

Leierskap binne skole: Prioritiseer jou kind se skool hierdie drie beginsels?

Elke gesonde ouer wil graag hê dat hul kinders die toekoms suksesvol tegemoet moet gaan. Daar is egter ʼn massiewe uitdaging wat deur ouers, opvoeders en leerders in die gesig gestaar word. Die wêreld verander teen so ʼn vinnige tempo dat sogenoemde “goeie onderrig” nie noodwendig gelykstaande is aan ʼn suksesvolle toekoms nie. Die tradisionele …