Potgooi 11 – Pieter Snyders – Hoe kies ek die regte skool

Potgooie

YouTube video

Pieter was vir 37 jaar in die onderwys, beskik ook ‘n Meestersgraad en is tans werksaam by die SAOU. Luister saam en leer meer oor waarna om te kyk as jy ‘n skool moet kies vir jou kind.

Pieter bespreek die verskil tussen stedelike skole en plattelandse skole. Goeie onderwysers en veiligheid is ook kritiese faktore.

Diversiteit is ook ‘n belangrike oorweging in Suid Afrika. Klasgrootte en dissipline word ook bespreek. Pieter raak ook aan die belangrikheid van die skoolhoof wanneer mens ‘n skool moet kies. Tegnologie-ondersteunde skole word ook bespreek.

Leer meer oor die SAOU hier