Potgooi 9 – Wilna van Rooyen – Hoe kies ek die regte skool

Potgooie

YouTube video

In episode 9 gesels Chris de Beer met Wilna van Rooyen om die vraag “Hoe kies ek die regte skool” te beantwoord.

Wilna is ‘n voormalige skoolhoof, en is tans ‘n vroeë kinderontwikkeling spesialis by AON (Die Afrikaanse Onderwys Netwerk).

Chris en Wilna gesels oor die faktore wat hierdie groot besluit beinvloed. Haar raad: besoek die skool, ontmoet die hoof en onderwyser, neem jou kind saam. Wanneer jy en jou kind gemaklik en tuis voel in die atmosfeer, dan is jy op die regte plek.

Sy gesels oor emosionele veiligheid, aanpasbaarheid, verskillende kulture, menslikheid en empatie. Moedertaalonderrig word ook bespreek, en Wilna deel hoekom dit so belangrik is. Wilna deel ook wenke hoe om ‘n kleuterskool te kies.

Leer meer oor die AON hier